'n Draaikolk in die see.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  draakolk     draakolke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  draaikolkie     draaikolkies  

  Woordafbreking

draai•kolk

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Plek waar water 'n draaiende beweging maak.

     Voorbeeldsinne

'n Draaikolk het die kind onder die water ingesuig.

     Sinonieme

maalgat

     Verwante woorde

maalstroom

     Vertalings

  Vertalings:    draaikolk
Engels: whirlpool(en)
Frans: tourbillon(fr) m, maëlstrom(fr) m
Nederlands: draaikolk(nl) v/m


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: ['draɪ̯kɔlk]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord draakolk v/m draakolken 
Verkleinwoord draaikolkje draaikolkjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Draaikolk

     Eienskappe

Histories vroulik; nou ook manlik; Telbaar; Konkreet