Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
maandstonde
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Vertalings
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
maandstonde
maandstondes
Woordafbreking
maand•ston•de
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
(
medies
)
Maandelikse bloeding wat deur die baarmoeder afgeskei word.
Voorbeeldsinne
Daar is gevind dat
maandstonde
op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker by vroue verhoog.
Sinonieme
menstruasie
Vertalings
Vertalings:
maandstonde
Engels
:
menstruation
(en)
Nederlands
:
maandstonde
(nl)