Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  menstruasie     menstruasies  

  Woordafbreking

men•stru•a•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(medies) Maandelikse bloeding wat deur die baarmoeder afgeskei word.

     Voorbeeldsinne

Daar is gevind dat menstruasie op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker by vroue verhoog.

     Sinonieme

maandstonde

     Vertalings

  Vertalings:    menstruasie
Engels: menstruation(en)
Nederlands: menstruatie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor menstruasie.