Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   maklik     maklike     makliks    
Vergrotend   makliker     maklikers  
Oortreffend   maklikste  
mak•lik
Wat min moeite of inspanning verg; nie moeilik nie.
Die mening het posgevat, dat mens maar kan bid, net wanneer jy wil, ja, asof daar in die wêreld niks maklikers is as om te bid nie.[1]
moeilik
  Vertalings:   
Engels: easy(en)
Nederlands: makkelijk(nl)
  1. Die Hervormer: 20 Julie 1948