menslik
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | menslik | menslike | ||
Vergrotend | mensliker | |||
Oortreffend | menslikste |
- men•lik
- Soos die mens; eie aan die mens.
- Goed vir die medemens; vol liefde en nie naar of wreed nie.
- Om kwaad te word is menslik.
- As hulle menslik opgetree het, sou daar nie soveel mense gesterf het nie.
Vertalings: 1. Soos die mens. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Goed vir die medemens. | |||
---|---|---|---|