Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   menslik     menslike        
Vergrotend   mensliker      
Oortreffend   menslikste  

  Woordafbreking

men•li•ke

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van menslik. soos die mens; goed vir die medemens.

     Voorbeeldsinne

  1. Om kwaad te word is menslik.
  2. As hulle menslik opgetree het, sou daar nie soveel mense gesterf het nie.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Soos die mens.
Engels: human(en)
Nederlands: menselijke(nl)
  Vertalings:   2. Goed vir die medemens.
Engels: humane(en)
Nederlands: menselijke(nl)