moedswillig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | moedswillig | moedswillige | moedswilligs | |
Vergrotend | moedswilliger | |||
Oortreffend | moedswilligste |
- moeds•wil•lig
- Kwaadwillig; met bose opset; iets opsetlik anders doen as wat van jou verwag word.
- Moedswillige vandalisme kan daartoe lei dat jy geblokkeer word.
Vertalings: moedswillig | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
moedwillig |
- Op 'n moedswillige manier; met opset.
- Die vrugtebome op sy erf is moedswillig deur inwoners op die dorp beskadig.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
|