Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  moersleutel     moersleutels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  moersleuteltjie     moersleuteltjies  

  Woordafbreking

moer•sleu•tel

  Uitspraak

IPA: [moerˈsleutel]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(gereedskap) 'n Gereedskapstuk wat gebruik kan word om 'n moer, of die kop van 'n bout te kan vasvat sodat dit vas- of losgedraai kan word.

     Voorbeeldsinne

Sonder 'n moersleutel sou ons nie daarin kon slaag om die geroeste bout te kon uitskroef nie.

     Sinonieme

sleutel

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: spanner(en); wrench(en)
Nederlands: moersleutel(nl)
Russies: гаечный ключ(ru) (ghaêtsjnie kloetsj)
Japannees: スパナ(ja) (spana)