'n Mopshond.
Enkelvoud Meervoud
  mopshond     mopshonde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mopshondjie     mopshondjies  
IPA: [ˈmops.ɦont], meervoud: [ˈmops.ɦondə, ˈmops.ɦoːnə]
Van verkleinwoord: [ˈmops.ɦoi̯ŋki]
mops•hond
1. 'n Dier wat tot 'n ornamentele honderas met 'n kort, stomp snuit behoort.
Hond, ras
  Vertalings:    mopshond
Engels: pug(en)
Esperanto: mopso(eo)
Frans: carlin(fr) m
Nederlands: mopshond(nl) m
Oekraïens: мопс(uk) m
Russies: мопс(ru) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mopshond.