naak
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | naak | naakte | naaktes | |
Vergrotend | naakter | |||
Oortreffend | naakste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | poedelnaak |
- naak
- Ongeklee; sonder enige klere.
- Onbedek; sonder hare, vere of ander fisiese beskerming van die huid.
- Suiwer; onverbloemd; sonder tierlantyntjies.
- Sy was so naak soos die dag toe sy gebore is.
- Die kuikens is aanvanklik naak (sonder vere), totaal hulpeloos en word deur hul ouers versorg.
- Dit is die naakte waarheid.
Vertalings: naak | |||
---|---|---|---|