natuurlike
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | natuurlik | natuurlike | ||
Vergrotend | natuurliker | |||
Oortreffend | natuurlikste |
- na•tuur•li•ke
- Attributiewe vorm van natuurlik; uit die natuur afkomstig; volgens natuurlike karakter.
- Veroudering is 'n natuurlike proses. Hy het 'n natuurlike aanleg om voor mense te kan praat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|