Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   netjies     netjiese     netjies    
Vergrotend   netjieser     netjiesers  
Oortreffend   netjieste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  netjiese     netjieses    
Bywoord
Oortreffend   die netjieste  
net•jies
IPA:
byvoeglik:
stellend: predikatief: [ˈneɪ̯kʲis], attributief: [ˈneɪ̯kʲisə], partitief: [ˈneɪ̯kʲis]
vergrotend: [ˈneɪ̯kʲisər], partitief: [ˈneɪ̯kʲisərs]
oortreffend: [ˈneɪ̯kʲistə]
gesubstantiveer: [ˈneɪ̯kʲisə], meervoud: [ˈneɪ̯kʲisəs]
bywoordelik: oortreffend: [diˈneɪ̯kʲistə]
Suidwestelike Afrikaans:
byvoeglik:
stellend: predikatief: [ˈnetɕis], attributief: [ˈnetɕisə], partitief: [ˈnetɕis]
vergrotend: [ˈnetɕisər], partitief: [ˈnetɕisərs]
oortreffend: [ˈnetɕistə]
gesubstantiveer: [ˈnetɕisə], meervoud: [ˈnetɕisəs]
bywoordelik: oortreffend: [diˈnetɕistə]
byvoeglik:
stellend: predikatief: نَِچِیسْ , attributief: نَِچِیسِی , partitief: نَِچِیسْ
vergrotend: نَِچِیسِرْ , partitief: نَِچِیسِرْسْ
oortreffend: نَِچِیسْتِی
gesubstantiveer: نَِچِیسِی , meervoud: نَِچِیسِسْ
bywoordelik: oortreffend: دِي نَِچِیسْتِی
byvoeglik:
stellend: predikatief: netjies, netjiis; attributief: netjise, partitief: netjies, netjiis
vergrotend: netjiser; partitief: netjisers
oortreffend: netjieste, netjiiste
gesubstantiveer: netjise; meervoud: netjises
bywoordelik: oortreffend: di netjieste, di netjiiste
  1. Skoon, sindelik, ordelik
  2. Mooi, sierlik
(Minder gewoon:) net
  Vertalings:    netjies
Duits: sauber(de), ordentlich(de), nett(de)
Engels: neat(en), smart(en), clean(en), tidy(en)
Nederlands: net(nl)