niemand
Afrikaans (af)
Voornaamwoord |
---|
niemand |
Woordafbreking
- nie•mand
Onbepaalde voornaamwoord
Betekenisse
- Geen persoon nie.
Voorbeeldsinne
- Daar is niemand tuis nie.
- Niemand wat iets weet nie, niemand wat iets doen nie, niemand wat kan skel nie.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Onbep. vnw. |
---|
niemand |
niemands |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈni.mɑnt]
-
(lêer)
Woordafbreking
- nie•mand
Onbepaalde voornaamwoord
Betekenisse
- Niemand; geen persoon nie