IPA: [nœu]
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   nou     noue        
Vergrotend   nouer      
Oortreffend   nouste  
Van geringe breedte; klein afstand tussen die kante; smal.
Die Kaapse fynbosstreek is 'n nou strook aan die suidkus van Suid-Afrika; dit strek ooswaarts tot so ver as Port Elizabeth, en met die Weskus op so ver as St. Helenabaai.
  Vertalings:   
Engels: narrow(en), tight(en)
Nederlands: nauw(nl)


Bywoord
nou
Op hierdie oomblik; in die hede.
Vishoek was voorheen 'n afsonderlike dorp, maar is nou 'n Kaapstadse voorstad.
tans, teenswoordig
  Vertalings:   
Engels: now(en)
Nederlands: nu(nl), nou(nl)