Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onafhanklik     onafhanklike     onafhanklikes    
Vergrotend   onafhankliker      
Oortreffend   onafhanklikste  
on•af•han•kli•ke
Attributiewe vorm van onafhanklik; selfstandig; wat nie afhanklik of onderhorig is nie.
  1. Texas het reeds voor sy toetrede tot die Unie as 'n onafhanklike republiek bestaan.
  2. In Augustus 2000 het Media24 (die voormalige Nasmedia) vanaf Naspers afgestig en 'n onafhanklike maatskappy geword.
  Vertalings:    onafhanklike
Engels: independent(en)
Nederlands: onafhankelijke(nl)