oorganklik

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   oorganklik     oorganklike        
Vergrotend   oorgankliker      
Oortreffend   oorganklikste  

  Uitspraak

IPA: [uə̯rˈxɑŋklək], attributief: [uə̯rˈxɑŋkləkə]

  Woordafbreking

oor•gan•ke•lik

  Met Arabiese letters

اُوَرْخَنْكْلِكْ , attributief: اُوَرْخَنْكْلِكِی

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(taalkunde) Wat 'n lydende (direkte) voorwerp kan hê.

     Sinonieme

transitief

     Vertalings

  Vertalings:    oorganklik
Duits: transitiv(de), zielend(de)
Engels: transitive(en)
Nederlands: overgankelijk(nl)