Enkelvoud Meervoud
  palindroom     palindrome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  palindroompie     palindroompies  
Van Grieks: πάλιν, "opnuut" en δρόμος, "(deur)loop".
pa•lin•droom
'n Simmetriese woord wat van links na regs gelees dieselfde is as wanneer dit van regs na links gelees word.
Woorde soos dood, ete, droommoord, kok, lepel en pap is palindrome.
  Vertalings:    palindroom
Engels: palindrome(en)
Nederlands: palindroom(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor palindroom.