'n Papie.
Enkelvoud Meervoud
  papie     papies  
Hulp:IPA: [pɑːpi]
pa•pie
(insekte) Stadium in die gedaantewisseling van sommige insekte tussen die wurm en die gevleuelde vorm van die insek.
Uiteindelik bars die papie se dop oop en die volwasse insek kom te voorskyn.
«Hy lag hom 'n papie
Baie lekker lag. Jou byna dood lag.
  Vertalings:    papie
Engels: chrysalis(en), pupa(en), nymph(en)
Nederlands: pop(nl)