Enkelvoud Meervoud
  passtuk     passtukke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  passtukkie     passtukkies  
pas +‎ stuk
pas•stuk
  1. 'n Klein deel op of vas aan 'n meubelstuk of toerusting.
  1. Gewoonlik is die sondebok die passtuk en bogrondse passtukke, wat aan sonlig blootgestel word, laat jou nog gouer in die steek.[1]
  Vertalings:    passtuk
Engels: fitting(en)
Nederlands: passtuk(nl) o