Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  peilstif     peilstifte  

  Uitspraak

IPA: [ˈpəɪ̯ɫstəf], meervoud: [ˈpəɪ̯ɫstəftəs]

  Met Arabiese letters

پَیْلْسْتِفْ , meervoud: پَیْلْسْتِفْتِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Stif om die diepte van 'n wond te peil en dit te ondersoek.

     Sinonieme

sonde

     Vertalings

  Vertalings:    peilstif
Duits: Sonde(de)
Engels: probe(en)
Frans: sonde(fr)
Italiaans: sonda(it)
Nederlands: sonde(nl)
Russies: зонд(ru) (zond)
Spaans: sonda(es)
Sweeds: sond(sv)