Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   persoonlik    persoonlike       
Vergrotend   persoonliker     
Oortreffend   persoonlikste  
per•soon•lik
  1. Betrekking hê op 'n persoon.
  2. Wat deur 'n persoon self uitgevoer word.
  1. 'n Kaartjie is baie meer persoonlik as 'n e-pos.
  2. Ek sal persoonlik aandag aan die saak skenk.

    Afkorting

    Vertalings

  Vertalings:    persoonlik
Engels: personally(en)
Nederlands: persoonlijk(nl)