Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   persoonlik     persoonlike        
Vergrotend   persoonliker      
Oortreffend   persoonlikste  
per•soon•li•ke
Attributiewe vorm van persoonlik; wat betrekking op 'n persoon het.
As pous het hy nie dieselfde eienskappe openbaar nie, maar 'n lewe vol persoonlike plesier en luiheid gelei.
  Vertalings:    persoonlike
Engels: personally(en)
Nederlands: persoonlijke(nl)