Enkelvoud Meervoud
  petrol      
IPA: [ˈpetrəɫ]
پَِتْرِلْ
Geraffineerde petroleum as motorbrandstof gebruik.
Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir vervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.
  Vertalings:    petrol
Duits: Benzin(de)
Venda: piṱirolo, peṱiroli

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor petrol.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord petrol
IPA: Suid-Afrikaans: [ˈpetɹəɫ]
Brits: [ˈpɛtɹəɫ]
Geraffineerde petroleum as motorbrandstof gebruik.
(Amerikaans:) gasoline, gas
  Vertalings:    petrol
Duits: Benzin(de)
Venda: piṱirolo, peṱiroli