plaaslike
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | plaaslik | plaaslike | plaaslikes | |
Vergrotend | plaasliker | plaaslikers | ||
Oortreffend | plaaslikste |
Woordafbreking
- plaas•li•ke
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Betrekking op 'n spesifieke plek of die omgewing naby die spreker.
Voorbeeldsinne
- Dit is 'n plaaslike reënbui.
Eienskappe
- Attributiewe vorm van plaaslik.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|