populêr
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | populêr | populêre | populêres | |
Vergrotend | populêrder | |||
Oortreffend | populêrste |
- po•pu•lêr
- Waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.
- Die strand is veral populêr onder branderplankryers.
Vertalings: populêr | |||
---|---|---|---|