prins
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
prins | prinse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
prinsie | prinsies |
- prins
- Die nie-regerende seun of kleinseun van 'n koning of koningin.
- Die man van 'n regerende koningin wat nie self 'n koning in eie reg is nie.
- (histories) Vors; heerser oor 'n prinsdom.
- Arthur, die Prins van Wallis, is voor sy pa dood en het daarom nooit koning geword nie.
- As gemaal van die Britse koningin is prins Philip voortdurend in die openbare oog.
- Karl I (1569–1627) was die eerste Prins van Liechtenstein en dus die stigter van die dinastie.
Vertalings: prins | |||
---|---|---|---|