Enkelvoud Meervoud
  prinses     prinsesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  prinsessie     prinsessies  
prin•ses
  1. Die dogter of kleindogter van 'n koninklike gesin.
  2. (figuurlik) Mooi (gewoonlik jong) vrou wat haar adellik gedra.
  1. Prinses Margaret was die jongste dogter van koning George VI van die Verenigde Koninkryk, en die enigste sibbe van koningin Elizabeth II.
  2. Sy was in die media as prinses Diana bekend, ten spyte daarvan dat sy geen aanspraak op dié titel gehad het nie.
prins
  Vertalings:    prinses
Engels: princess(en)
Nederlands: prinses(nl)