'n Pynappel.
Enkelvoud Meervoud
  pynappel     pynappels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pynappeltjie     pynappeltjies  
IPA: [ˈpəɪ̯nɑpəɫ], meervoud: [ˈpəɪ̯nɑpəɫs]
pyn•ap•pel
پَیْنَپِلْ , meervoud: پَیْنَپِلْسْ
(vrugte) Soort tropiese vrug (  Ananas comosus).
Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte.
  Vertalings:    pynappel
Nederlands: ananas(nl)
Duits: Ananas(de)
Engels: pineapple(en)
Esperanto: ananaso(eo)
Ngala: ananási(ln)
Venda: tshihenge, tshienge
Zoeloe: uphayinaphu(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pynappel.