pynappels
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pynappel | pynappels |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pynappeltjie | pynappeltjies |
- IPA: [ˈpəɪ̯nɑpəɫs]
- pyn•ap•pels
- پَیْنَپِلْسْ
- (vrugte) Meervoud van pynappel; meer as een pynappel.
- Ananas comosus
- Pynappels word vars geëet, gekook, versap en ingelê; dit is 'n bestanddeel van 'n verskeidenheid geregte.
Vertalings: pynappels | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pynappels.