redokspotensiaal

Afrikaans (af)

  Etimologie

redoks +‎ potentiaal
Enkelvoud Meervoud
  redokspotensiaal     redokspotensiale  

  Woordafbreking

re•doks•po•ten•si•aal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (chemie) Besyfer die mate waartoe 'n chemiese spesie geneig is om oksidasie of reduksie te ondergaan, dws hoe geredelik elektrone afgegee of opgeneem word.

     Voorbeeldsinne

  1. Die redokspotensiaal of oksidasie-verminderingspotensiaal (ORP) is 'n baie nuttige maatstaf wat die aktiwiteit van elektrone in 'n chemiese reaksie uitdruk.[1]

     Sinonieme

Oksidasie-verminderingspotensiaal, oksidasie-reduksie-potensiaal

     Afkorting

ORP

     Vertalings

  Vertalings:    redokspotensiaal
Duits: Redoxpotential(de) o
Engels: redox potential(en)
Nederlands: redoxpotentiaal(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor redokspotensiaal.

  Verwysings