Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  reun     reuns, reune    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  reuntjie     reuntjies  

  Woordafbreking

reun

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Manlike hond.
  2. (perdry) 'n Gekastreerde manlike perd.

     Voorbeeldsinne

  1. By hondagtiges sorg beide ouers, die reun en teef, vir die welpies.
  2. 'n Gekastreerde hings word 'n reun genoem.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Manlike hond
Nederlands: reu(nl)
  Vertalings:   2. Perd
Engels: gelding(en)
Nederlands: ruin(nl)