Enkelvoud Meervoud
  teef     tewe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tefie     tefies  
teef
  1. (dierkunde) 'n Vroulike hond of vos.
  2. (skelwoord) 'n Skelwoord vir 'n wulpse meisie of 'n vrou.
  1. Dit is 'n tefie van ongeveer drie maande.
  2. Hy noem sy vrou soms 'n teef, wat regtig onaanvaarbaar is.
reun
  Vertalings:    teef
Engels: bitch(en)
Nederlands: teef(nl)