'n Groot rivier met 'n brug daaroor.
Enkelvoud Meervoud
  rivier     riviere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  riviertjie     riviertjies  
ri•vier
'n Natuurlike waterloop, gewoonlik van varswater, wat in 'n oseaan, meer, see of ander rivier invloei.
'n Rivier vorm deel van die hidrologiese siklus.
  Vertalings:   
Engels: river(en)
Nederlands: rivier(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor rivier.