Ruimterommel om die Aarde.
Enkelvoud Meervoud
  ruimterommel      
ruim•te•rom•mel
(ruimtevaart) Kunsmatige voorwerpe in 'n wentelbaan wat nie meer 'n nuttige doel het nie.
Ruimterommel sluit in ou satelliete, stukke van vuurpyle en verskeie dele wat vanaf ruimtetuie afgebreek het.
  Vertalings:   
Nederlands: ruimtepuin(nl), ruimteschroot(nl), ruimterommel(nl)
Engels: space junk(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ruimterommel.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ruimterommel m
Hulp:IPA: [ˈrœʏ̯m.tə.ˌrɔ.məɫ]
    
noicon(lêer)
ruim•te•rom•mel
(ruimtevaart) Ruimterommel
ruimtepuin, ruimteschroot