saad
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
saad | sade |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
saadjie | saadjies |
-
(lêer)
- (plantkunde) Dié deel van 'n plant wat aangepas is om die voortplantingsfunksie te vervul.
- Sade is klein embrioniese plante omhul in 'n bedekking bekend as 'n saadhulsel, gewoonlik met gestoorde voedsel vir wanneer dit ontkiem.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor saad.