[1] 'n Saal geskik vir 'n funksie.
[2] 'n Saal vir perdry.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  saal     sale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  saaltjie     saaltjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

saal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (boukunde) 'n Groot vertrek in 'n gebou waar mense saam kan kom.
  2. Sitplek wat op 'n fiets, motorfiets op 'n perd se rug gemonteer word.

     Voorbeeldsinne

  1. Die saal word vir optredes aan groepe en kunstenaars verhuur.
  2. Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang as beloning.

     Hiperonieme

vertrek

     Hiponieme

balsaal, sportsaal, kerksaal, vergadersaal

     Vertalings

  Vertalings:   1. Groot vertrek.
Engels: hall(en), room(en)
Nederlands: zaal(nl)
  Vertalings:   2. Sitplek.
Engels: saddle(en)
Nederlands: zadel(nl)