Enkelvoud Meervoud
  sang    sange  
IPA: [sɑŋ], meervoud: [ˈsɑŋə]
سَڠْ , meervoud: سَڠِی
  1. Handeling van te sing.
  2. Wat gesing word, lied, gesang, sangstuk.
  1. Sy het onderrig in sang en musiek ontvang.
  2. Die eerste sang skets die natuurskoon en klimaat van die Kaap.

    Sinonieme

2. gesang

    Vertalings

EnkelvoudMeervoud
(sonder lidwoord)sang m
(met lidwoord)le sang
Hulp:IPA: [sɑ̃]
   
(lêer)