Seeleeus (Otaria flavescens).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  seeleeu     seeleeus    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  seeleeutjie     seeleeutjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

see•leeu

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Seeroofdiere uit die familie van oorrobbe (  Otariidae).

     Voorbeeldsinne

Carnac-eiland is die tuiste van die Australiese seeleeu.

     Vertalings

  Vertalings:    seeleeu
Engels: sea lion(en)
Nederlands: zeeleeuw(nl)