sentraal
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sentraal | sentrale | ||
Vergrotend | sentraler | |||
Oortreffend | sentraalste |
- sen•traal
- In die middel geleë; wat die middelpunt vorm.
- Van een punt uit.
- Iets wat baie belangrik is.
- Brandfort is 'n klein dorp wat sentraal in die Vrystaat geleë is.
- Die maatskappy se sentrale bestuur het ontbind.
- Die motorkar is steeds sentraal t.o.v. die vervoer van passasiers.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|