Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   sentraal     sentrale        
Vergrotend   sentraler      
Oortreffend   sentraalste  

  Woordafbreking

sen•tra•le

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van sentraal; in die middel.

     Voorbeeldsinne

'n Voorstad is 'n plek waar huise teen die kant van 'n groter sentrale stad geleë is.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: central(en)
Nederlands: centrale(nl)
 
'n Ou telefoonsentrale.
Enkelvoud Meervoud
  sentrale     sentrales  

     Betekenisse

Sentrale punt in 'n stervormig netwerk; tipies 'n skakelkantoor, soos 'n telefoonsentrale.

     Voorbeeldsinne

Bel die sentrale en vra vir 'n hooflyn na Pretoria.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exchange(en)
Nederlands: centrale(nl)