sfaleriet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sfaleriet | — |
Woordafbreking
- sfa•le•riet
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (minerale) 'n Mineraal met chemiese formule ZnS
Voorbeeldsinne
- Sfaleriet het 'n kubiese struktuur.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sfaleriet.