skild
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skild | skilde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skildjie | skildjies |
- skild
- (militêr) Harde plaat wat jy teen jou lyf hou om aanvalle af te weer (in die linkerhand gedra).
- (dierkunde) Harde dop; eksoskelet om die liggaam van sommige diere.
- 'n Heraldiese banier wat soos 'n skild lyk.
- 'n Trofee wat soos 'n skild lyk.
- Die krygers slaan met hul spiese teen hul skilde om die vyand te intimideer.
- Alle skilpaaie het 'n beenagtige skild onder die maag (plastron), sowel as op die rug (die karapaks).
- Gewoonlik bestaan 'n akademiese instelling se wapen uit slegs 'n skild en 'n slagspreuk.
- Die Suid-Afrikaanse span het die skild gewen.
- «Hy voer iets in die skild.»
- Hy het geheime planne.
Vertalings: skild | |||
---|---|---|---|