[1] 'n Kind op sy moeder se skoot.
Enkelvoud Meervoud
  skoot     skote  
    
(lêer)
  1. (anatomie) Die bokant van die dye van iemand wat sit.
  2. Die vuur (afskiet) of knal van 'n geweer of rewolwer.
  1. Sy sus haar babatjie op haar skoot aan die slaap.
  2. Toe die skoot klap hardloop die bok die ruigtes in.
1.
«In die skoot van moeder aarde»
die graf
2.
«Die skoot hoog deur hê»
verlief of besope wees.
«Skote Pretoors!»
uitroep van verwondering/ waardering
«Goed onder skoot wees»
in die spervuur.
«Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
Baie bang wees.
  Vertalings:   1. Bokant van dye
Engels: lap(en)
Nederlands: schoot(nl) m
  Vertalings:   2. Vuur of knal
Engels: shot(en)
Nederlands: schot(nl) o