skootrekenaar
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
skootrekenaar | skootrekenaars |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
skootrekenaartjie | skootrekenaartjies |
- skoot•re•ke•naar
- (rekenaarwetenskap) Rekenaar wat mens kan ronddra op die skoot kan oopgeslaan om daarop te werk.
- 'n Skootrekenaar het basies dieselfde komponente as 'n persoonlike rekenaar, maar is afgeskaal om dit kleiner te maak.
Vertalings: skootrekenaar | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor skootrekenaar.