(lêer)
Bywoord
soms
In 'n beperkte aantal gevalle of tye; partykeer, maar nie dikwels nie.
Sy gaan soms na die strand, maar meestal na die berge.
partykeer
partymaal
altyd
  Vertalings:   
Engels: sometimes(en)
Nederlands: soms(nl)