sosiale
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sosiaal | sosiale | ||
Vergrotend | sosialer | |||
Oortreffend | sosiaalste |
- so•si•ale
- Attributiewe vorm van sosiaal; met betrekking die samelewing; geneig om in groepe te lewe; die nood van mense verstaan.
- Hy het 'n groot sosiale agterstand.
- Dit is 'n baie sosiale dier.
- Ek voel dis my sosiale plig om te help.
Vertalings: sosiale | |||
---|---|---|---|