sout
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sout | soute |
- Alledaagse naam vir tafelsout (natriumchloried).
- (chemie) 'n Verbinding wat uit 'n metaal en 'n suur bestaan.
- Een van die hoofsmake.
- Gee asseblief die sout aan.
- Salmiak is 'n sout van ammoniak en soutsuur.
- Ek proe die sout prominent.
Vertalings: sout | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sout | soute | souts | |
Vergrotend | souter | souters | ||
Oortreffend | soutste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | pekelsout |
- Wat sout bevat of na sout smaak.
- Die vis is sout.
Vertalings: sout | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sout |
Verlede Tyd | ek | het gesout |
- Sout opgooi; met sout preserveer.
- Sout die biltong voordat jy dit ophang.
Vertalings: sout | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sout.