Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   spesiaal     spesiale     spesiaals    
Vergrotend   spesialer     spesialers  
Oortreffend   spesiaalste  
spe•si•a•le
Attributiewe vorm van spesiaal; besondere; anders en beter.
'n Vegvliegtuig is 'n spesiale vliegtuig wat ten doel het om lugoorheersing (of lugsuperioriteit) in 'n gewapende konflik te behaal.
spes.
  Vertalings:    spesiale
Engels: special(en)
Nederlands: speciale(nl)