Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  surrogaat     surrogate  

  Woordafbreking

sur•ro•gaat

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Vervangingsmiddel (meestal van mindere kwaliteit)
  2. 'n Substituut.

     Voorbeeldsinne

  1. Margarien kan as surrogaat vir botter dien.
  2. Met sy ontslag neem die hoofkarakter die pop saam huis toe, as surrogaat vir die vrou wat hy vermoor het.[1]

     Sinonieme

plaasvervanger

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: surrogate(en)
Nederlands: surrogaat(nl)

  Verwysings

Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˌsʏ.ro.ˈɣat]
    
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord surrogaat o surrogaten 
Verkleinwoord surrogaatje surrogaatjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Surrogaat

     Voorbeeldsinne

«Als je in Zuid-Afrika om koffie vraagt, krijg je vaak surrogaat
As jy in Suid-Afrika om koffie vra, kry jy dikwels surrogaat.