[1] Soutsuur.
Enkelvoud Meervoud
  suur     sure  
Hulp:IPA: [syr]
  1. (chemie) 'n Chemiese stof wat waterstof bevat en 'n pH van minder as 7 het.
  2. 'n Middel soos asyn of suurmelk wat 'n suur smaak het.
  3. Maagsap; maagsuur.
  4. (figuurlik) Moeilikheid; onaangenaamheid; negatiewe stemming.
  Vertalings:    suur
Engels: acid(en)
Esperanto: acido(eo)
Nederlands: zuur(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   suur     suur        
Vergrotend   suurder      
Oortreffend   suurste    
Bywoord
Oortreffend   asynsuur  
  1. Met 'n wrang skerp smaak of reuk (soos sitroensap, asyn, onryp vrugte en vrot melk).
  2. Met 'n pH-balans van minder as 7.
  3. (figuurlik) Nors en onvriendelik; onaangenaam; onprettig.
  1. Hy eet 'n suur appel. Die melk is suur.
  2. Meng die suur mengsel in.
  3. Die strafskop wat mis geskop is maak die nederlaag ekstra suur.
  Vertalings:    suur
Engels: sour(en)
Nederlands: zuur(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suur.